Leeubekkie

Antirrhinum majus

Daar is ‘n verskeidenheid leeubekkies, beide een- en meerjariges.

Antirrhinum majus word gewoonlik geplant as eenjarige. Dit is beskikbaar in ‘n verskeidenheid kleure en groottes. Die grootste een word tot 650 mm hoog.

Die plant wil gereeld water hê en in die son staan.

Leeubekkies blom in die winter en lente in warm areas en in die lente en somer in koel areas.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply