Harmonic Brass Munich

As jy lus is vir iets anders, sorg dat jy môre 6 Maart 2016 by die Linder Ouditorium in Parktown is.

Harmonic Brass Munich speel, ’n ensemble van uitstekende musikante uit Europa wat hul musiek meng met humor.

Harmonic Brass Munich
Harmonic Brass Munich

Lewer kommentaar

Leave a Reply