Maak reg vir konserte uit die boonste rakke. Dis ’n ervaring soos min – netjies verpak, sakpas en die idee is om bykans alles te kan bywoon. Hierdie is jou kultuurinspuiting vir Erfenismaand!
23 – 27 September 2025
Heidelberg, Wes-Kaap
https://www.hessequaharmonie.co.za/program2025

