Die Tulbagh Somerkonserte vind plaas in die skilderagtige tuine in Kerkstraat in die dorp. Van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars gaan hier optree terwyl jy piekniek hou.
Die Heuwels Fantasties is op 7 November 2015 eerste aan die beurt.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R125 & R150
Tydsduur: 90 minute (gee pouse)
Plek: All Star Theatre, Cape Gate, Cape Gate Lifestyle Centre
Datum: 7 November 2015 – 18:00
PS Die Heuwels Fantasties is op 5 November 2015 om 20h00 by die All Star Theatre, Cape Gate Lifestyle Centre, Brackenfell.
Heuwels Fantasties in Tulbagh,
Roekeloos,
4 Oktober 2015.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
