Kaapstad se feesliggies word amptelik aangeskakel op Die Parade, Sondag 1 Desember 2019.

Soos die vorige 49 jaar val dit saam met ’n gratis openbare konsert. Op vanjaar se program is:

Sho Madjozi

Ndlovu Youth Choir

YoungstaCPT

Early B

Andries Vermeulen

Theo Watt

The Unknown Dance Crew

Chad Chitter aka DJ Skouers

Lewer kommentaar

Leave a Reply