’n Hoogs talentvolle klompie kinders, onder die bekwame leiding van Hennie en Theresa Loock.
As deelnemers en wenners van verskeie wêreldwye koorkompetisies het hulle eintlik weinig bekendstelling nodig.
Genre: Koormusiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R90
Plek: NG Kerk Gemeentesentrum, Onrusrivier
Datum: 6 Augustus 2016
Tygerberg Kinderkoor by Kalfiefees
#kalfiefees Tygerberg Kinderkoor by Kalfiefees
Roekeloos
2
