Duusman se Kalm Psalms word nou bekendgestel onder hul eie Onse Plate. Dit bevat 6 liedjies wat getuig dat die ouens goed verouder het met tyd en nou die voelers begin uitsteek in allerhande rigtings deur te eksperimenteer met verskeie klanke.