Kontroversie ken geen perke in die roman van Kleinboer. ‘n Verhaal wat jou neem op ongekarteerde paaie in Afrikaans, na die wêreld van ‘n seksmal man wat die geselskap van swart prostitute uit Mosambiek, Swaziland, Zambië en elders verkies.