Stef Bos soek na die kern van alles.

Hy weet hy gaan dit nooit vind nie, maar hy bly soek in woorde en liedjies en gedigte en stories. Die een keer is hy skreeusnaaks, dan kry jy skielik hoendervleis, maar dit is lewenseg, soos die boek van Murray Janson wat sy lewe verander het. Die titel van die boek is Waar kom ek vandaan? En dis nou presies die vraag wat jy moet stel om by die kern uit te kom.

* DEBUUT *

Met: Stef Bos

Regie: Nel Kooiman

Stelontwerp: Johannes van Essen

Tegniese regisseur: Nel Kooiman

Musiek, musiekregie: Stef Bos

Vervaardiger: Stef Bos

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, Nederlands
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R150
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 3 Okt 14:30 | 4 Okt 20:00 | 5 Okt 09:30

Aardklop 2017


Kern


Kern


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply