Die sielstrelende Amici-strykkwartet van Kaapstad se repertoire bestaan uit boeiende en uiteenlopende werke, waaronder Mozart se beroemde eerste Salzburg Simfonie; Hendrik Hofmeyr se Tweede Strykkwartet met sy fabelagtige fuga en Dvořák se geliefde Amerikaanse Strykkwartet (’n mengsel van Boheemse en Amerikaanse volksmusiek).
Met Suzanne Martens (eerste viool), David Bester (tweede viool), Karin Gaertner (viola) en Peter Martens (tjello)
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 65 minute
Kaartjies: R90
Plek: NGK Park, Oudtshoorn
Datum: 14 Augustus 2015, 15:00
Sielsnare,
Roekeloos,
22 Julie 2015.