Koor Junkies

‘n Wêreldklas kamerkoor, Molen Kórus, sing alles van Middeleeuse madrigale tot warm-uit-die-oond werke van die nuutste Amerikaanse en Skandinawiese komponiste en a capella-groepe.

Vir koorjunkies, deur koorjunkies!

Genre: Koormusiek

Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R90
Plek: kykNET Konservatorium, Potchefstroom
Datum: 6 Okt 15:00 | 7 Okt 15:00

Aardklop 2016


Koor Junkies


#Aardklop Koor Junkies


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply