In en om die Sonkoning se pragtige paleis in Versailles voer die mezzo-sopraan, Cecilia Bartoli en kontratenoor, Philippe Jaroussky, die operas getoonset deur die komponis en priester, Agostino Steffani, met passie uit.
kykNET, Ouverture, Sondag 7 Junie om 14h30.
