#MTNBushfire2015 Black Jesus Experience

Black Jesus Experience, uit Australië, meng tradisionele Ethiopiese musiek met moderne hip-hop en funk. Hulle rymelary reflekteer die musikale krag en skoonheid van Afrika met behulp van hip-hop stemme en die musikale vryheid van jazz.

Plek: House of Fire, Ezulwin-vallei, Swaziland
Datum: 29 – 31 Mei 2015
Bushfire 2015

Lewer kommentaar

Leave a Reply