kykNET Hoogtepunte: Jou Show – 12 Junie

Die Springbokster en Rugbyspeler van die Jaar, Duane Vermeulen, kom sit hierdie week die geel bank vol terwyl Elizma Theron die gehoor vermaak met een van haar treffers.

Die nuwe Afrikaanse fliek, Hollywood in my huis lewer twee jong sterre op en hierdie week is hulle in die ateljee – Christia Visser en Edwin van der Walt.

kykNET, Jou Show, Vrydag 12 Junie om 21h30.

Lewer kommentaar

Leave a Reply