kykNET Hoogtepunte: Verbier 2012

Die opname is gemaak tydens die Verbier Festival in Switserland. Die pianis, Gautier Capucon, is die solis en die Kamerorkes van die Fees word gedirigeer deur Takacs-Nagy. Hulle speel werke van Mozart, Saint Saëns en Tsjaikofski en sluit die program met die 5de Simfonie van Beethoven af.

kykNET, Ouverture, Sondag 14 Junie om 14h30.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar