3 Divas – 3 Ikone – 3 Legendes
Drie dinamiese dames van Suid-Afrikaanse musiek saam vir die eerste keer saam om ‘n opwindende program aan te bied wat van hulle gunsteling en mees populêre liedjies insluit.
Hierdie drie stemme saam belowe om ‘n blywende indruk op elke gehoorlid se hart te laat – hulle is vroue, hulle is sterk en hulle is ons trots Suid-Afrikaanse Divas.
* Debuut *
Met: Gloria Bosman, Vicky Sampson en Amanda Strydom
Musiekregie: Janine Neethling
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, English
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120
Plek: Artscape Operahuis, Kaapstad
Datum: MA. 2 MEI 2017 (14:00 – 15:00)
Legendary Divas
Legendary Divas
Roekeloos
3