Michael Jackson verskyn op windskerm

‘n Voëltjie het ‘n afbeelding van Michael Jackson gelos op ‘n windskerm. Soos dit enige Amerikaner betaam het die man van Illinois die voëltjiekak en windskerm probeer verkoop op EBay vir ongeveer R4 000 – nog sonder sukses.

Michael Jackson
Michael Jackson

Lewer kommentaar

Leave a Reply