Niël Rademan: Franse Konserttoer

Niël Rademan en die gevierde mezzo sopraan Minette du Toit-Pearce met Weens-gebasseerde pianis Ilse Schumann Montocchio, tree vanaf 9 – 13 Julie in Boussac, Frankryk op as deel van Bastille-dagvieringe. Hulle sal Franse en Afrikaanse kuns-, volk-, kabaretliedere, asook enkele areas uit Simson en Delilah, Faust en Carmen sing.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar