Dié bekroonde klavier-duo, Nina Schumann en Luis Magalhães, se program bestaan uit die Bach Goldberg Variasies, asook die werke van twee Amerikaanse komponiste, waaronder William Bolcom se Garden of Eden Suite en Recuerdos, asook John Adams se Hallelujah Junction.
28 September | 17:00 | 75 min (kort pouse uitgesluit) | R50
Goodnow-saal, Wellington
Besprekings: besprekings@breytenbachsentrum.co.za | Tel/Faks: 021 8732786
