Musikant en storieverteller Ollie Viljoen is gisteroggend in sy slaap oorlede in die ouderdom van 77 jaar. Hy is vroeër verlede week in die Mediclinic Panorama in Kaapstad geopereer weens probleme met sy bloedsomloop.