Om die Wêreld met 16 Songs

Om die Wêreld met 16 Songs
Roekeloos
7 Junie

Om die Wêreld met 16 Songs bestaan uit musiek uit verskillende dele van die wêreld.

Riaan Hunter
Riaan Hunter
Riaan Hunter, met sy ryk bariton stem, vat jou op ’n nostalgiese musikale reis met liedere soos “Kinders van die Wind en “Va Pensiero”. Hy gaan maak ook draaie in Santa Fé, ry trein in Italië en maak ‘n vinnige draai in Frankryk, met liedere soos “Santa Fé”, “Funiculi Funicula”. Jy kan ook luister na ’n treffer wat deur Elvis Presley en Luciano Pavarotti gesing en bekend gemaak is met ‘n ligte “twist”. Riaan se styl sluit van klassiek tot pop in en sy musikale vertolking sal jou asem wegslaan.

Riaan doen tans ’n huldeblyk aan Gé Korsten saam met Jannie Moolman en sal ook liedere en staaltjies hieruit aanbied.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply