Dié oesterfees gaan hand aan hand met goeie sjampanje, kos en musiek.

Vanjaar se tema is goud en wit en feesgangers word versoek om dit in gedagte te hou vir hul kleredrag.
14 & 15 Oktober 2017 vanaf 12h00.
Hillcrest Quarry, Durbanville

Kaartjies is beskikbaar via Computicket @ R160 per persoon. Dit sluit ’n sjampanje-glas in en vyf gratis proekaartjies (nie vir persone onder 18 jaar nie).

Ps. Daar word jaarliks meer as 1 000 ton oesters wêreldwyd verorber.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Ek wil graag met iemand kontak rondom u volgende fees om myself aan u bekend te stel as kunstenaar.

Lewer kommentaar

Leave a Reply