Passio

Die Estoniese komponis, Arvo Pärt, se toonsetting van Johannes 18 en 19 vir koor, soliste, orrel en vier instrumentaliste word die eerste keer tydens die KKNK in Suid-Afrika deur die Pro Cantu Jeugkoor uitgevoer.

Dié koor het in 2008 onder leiding van Leon starker onder andere in Cernegie Hall en die St. John’s Katedraal in Londen, die Salisbury en die St. George’s Katedraal in Kaapstad opgetree. Hulle was ook in 2008 die wenners van die Musica Sacra-kategorie tydens die Wêreldkoorspele in Graz, Oostenryk.

KKNK 2009

Arvo Pärt

Lewer kommentaar

Leave a Reply