Sotternieën

 

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Die drie Sotternieën (klug of grappige toneel in Oud-Vlaams), gegrond op die werk van Dario Fo (Italië 1926) se beeldryke vertellings in die styl van die Vlaamse commedia dell’arte sal beslis toeskouers se fantasie kielie.

De opwekking van Lazarus fokus op die mense wat kom kyk – op onsself dus!

Deur Mama Superfreak, op soek na haar puberkind, se groteske selfspot raak haar “gek kantje” sigbaar, maar ’n ma bly ’n ma.

De wonderlijke genezing van de blinde en de lamme is ’n spektakelverhaal en ’n parodie op die
Vlaamse stoete en optogte. Kom kyk na die beste uit die buiteland!

Met De Gezellen uit Vlaandere

11 Maart 19:00 ● Ou Konservatorium ● 60min ● R40


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply