Die drie Sotternieën in die styl van die Vlaamse commedia dell’arte sal beslis toeskouers se fantasie kielie.
Sleutelwoord Argiewe:Dario Fo
Stoutgatpassie
Die twee grapjasse van Joe Barber-faam probeer kop of stert uitmaak oor wat die gesag van die kerk en staat in die nuwe Suid-Afrika nou eintlik beduie.
