Rooi4 verwys na die rooi orrelskoene waarmee die twee kunstenaars hulle instrument bespeel.
Akademiese orrelmusiek sowel as kontemporêre verwerkings maak hierdie ’n musiekproduksie vir die persoon wat nie so bekend is met orrelmusiek nie sowel as die gereelde luisteraar daarvan.
Met: Andrea Kayser-Mitas en Isabelle van Rensburg
Musiek: Karl Jenkins, Johann Sebastian Bach, Charles-Marie Widor, Johann Strauss, Andrew Carter, Coldplay, Henk Temmingh, Pyotr Ilyich Tchaikovsky
Rooi4 Orrel Duo
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 / R80 (pensionarisse)
Plek: NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
Datum: 4, 5 Okt 19:30
Rooi4 Orrel Duo

Rooi4 Orrel Duo
Roekeloos
2.5
