Rooi4 verwys na die rooi orrelskoene waarmee die twee kunstenaars hulle instrument bespeel.
Sleutelwoord Argiewe:Johann Sebastian Bach
#KKNK Bach vandag
Bach vandag ondersoek die universele temas in Bach se nie-liturgiese musiek en gee na 400 jaar steeds nuwe betekenis aan sy werke.
Retrogasme: Jesu, Joy of Man’s Desiring – Pete Seeger
Pete Seeger speel Bach op ‘n banjo in Melbourne, Australië, 1963.
