#KKNK Bach vandag

Bach vandag,
Roekeloos,
31 Maart.

Bach vandag ondersoek die universele temas in Bach se nie-liturgiese musiek en gee na 400 jaar steeds nuwe betekenis aan sy werke.

Winand Grundling se uitvoering bied ook die geleentheid om Bach se komposisies op ’n deurdagte, histories-gefundeerde en opwindende kontemporêre
wyse te ervaar.

Grundling het in 2012 die Slurpie Kanna vir die Beste Opkomende Kunstenaar en die Kanna vir die Beste Klassieke Musiekuitvoering ontvang vir Die 14 stasies van die kruis.

Met: Winand Grundling
Regie: Winand Grundling
Musiek: Winand Grundling en J.S. Bach
Vervaardiger: Evert Knoesen

Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R60
Plek: NGK Park, Oudtshoorn
Datum: 5 April: 15:00 en 18:00; 6 April: 13:00

KKNK 2015

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar