Seisoen

Wanneer dit kom by topgehalte klassieke Afrikaanse popmusiek, is Theuns Jordaan se nuwe album Seisoen ‘n puik produksie wat snit vir snit bewys dat Theuns Jordaan ‘n intuïtiewe passie het vir die taal en die melodieë waarmee hy skep.

Lewer kommentaar

Leave a Reply