Amanda Strydom weef in So onner deur die maan haar liedjies saam met stories en poësie.
Sy sing minder bekende liedjies van haar albums, stof ’n paar FAK-liedjies af en voeg Piaf by vir ’n skeut nostalgie.
* Debuut *
Met: Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier)
Regie, teks en vervaardiger: Amanda Strydom
Musiekverwerkings: Coenraad Rall
Genre: Kontemporêre Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: 5 –
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Plek: Die Windpomp Restaurant Teater, Oudtshoorn
Datum: 11 April 10:00; 12 April 21:00; 13 April 14:00; 14 April 14:00
KKNK 2017
So onner deur die maan

So onner deur die maan
Roekeloos
3
