Steve skryf nog ‘n boek

Sarie berig dat die sanger Steve Hofmeyr nog ‘n boek vrystel in April.

Die keer maak hy sy debuut as prosaskrywer met die titel Vier Briewe vir Jan Ellis.

Die boek is glo ‘n getuigskrif vir Hofmeyr se “kennis”

– en alles behalwe skreeusnaaks.

Lewer kommentaar

Leave a Reply