Straight Outta Vagina

Die Russiese feministe en grapgatte met ’n sin vir die estetiese, Pussy Riot, het ’n nuwe video vrygestel. “Straight Outta Vagina” gaan nie enige musikale pryse wen nie, maar dit slaag daarin om ’n anti-Trump, pro-vagina boodskap tuis te bring.

… met Desi Mo en Leikeli47


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply