Hierdie briljante groep Kaapse musikante sal jou wegvoer na die sjarmante wêreld van die rokerige Jazz-klubs van die 50er en 60er jare, soos jy dit slegs in Distrik Ses kon vind.
Die Cape Town Crooners het die vermoë om Engelse en Afrikaanse melodieë van die jare 50 en 60 te sing wat gehore op ‘n reis neem en hulle na ‘n plek van feestelike en vreugdevolle vreedsaamheid voer.
Beslis ‘n ou wêreldse sjarme in ‘n nuwe verpakking.
Met Jarrad Ricketts (Sanger), Zah Sampson (Pianis) en Sibusiso Matsimela (Bass)
Genre: Musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R110
Plek: District 6 Museum Homecoming Centre, Kaapstad
Datum: Donderdag 28 April 21:00-22:00, Vrydag 29 April 18:00-19:00, Saterdag 30 April 11:00-12:00, Sondag 1 Mei 13:00-14:00
Cape Town Crooners,
Roekeloos,
22 April 2016.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
