Indien jy nog nie regte egte rockabilly beleef het nie moet jy Them Tornados probeer. Op 17 September is hulle by Die Boer in Durbanville. Dave Ferguson sal die verhoog vir hulle warm maak. Kaartjies is net R50. Bespreek by 021 979 1911.