Twee

TWEE is ’n folk duo wat hulle passie vir musiek deur musiek uitleef.

Van die eerste oomblik waar hulle impromptu en toevallig saam musiek begin maak het, het hulle ’n stille eed afgelê om nie weer sonder mekaar op te tree nie. Herman Kleinhans het reeds vroeg beïndruk met sy vars aanslag in Slagyster, terwyl Maria Rademan haar merk gemaak het in Dogters Van Man.

TWEE tree op Die Boer restaurant teater in Durbanville op Woensdag 25 Maart om 20h30.

Kaartjies kos R100 en is beskikbaar by 021 979 1911/ 0834060111.

Twee
Twee

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar