#KKNK Dirk Ligter

Dirk Ligter,
Roekeloos,
18 Maart.

Ligter is ’n legende en was een van die Tankwa Karoo se mees geliefde en gehate mense.

Daar word gesê dat boere na sy dood die eerste keer weer met toe oë kon slaap, maar dat die hemel ’n glimlaggende ster bygekry het.

* Debuut *

Met: Ian Roberts, Charlton George, Cedwyn Joel, Odelle de Wet en Kim Cloete
Ontwerp: Marí Borstlap
Choregrafie: Ina Wichterich
Garderobe: Elrina Marais
Verhoogbestuur: Gaerin Hauptfleisch
Teks: Albert Maritz (gegrond op die verhale van o.a. John Theart en Joe Dauth)
Regie: Lara Bye
Vervaardiger: Impresario

Genre: Plekspesifieke teater
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 100 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Tankwa Karoo (Laat reistyd na en van die venue toe.), Oudtshoorn
Datum: 4 – 11 April: 18:30

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply