‘n Selfoonvideo van die Universiteitskoor Stellenbosch, wat op versoek van ‘n lugwaardin begin sing het op SAA-vlug 303 op pad terug van optredes in Nigerië, het soos ‘n veldbrand op die internet versprei.