Valentynsdag is om die draai en jy het nie tyd om iets vir hom of haar te koop nie, wat nog te praat van tyd spandeer om dit uit te soek.
Hier is die plan:
Bespreek ’n tafel met ’n restaurant waar julle nog nie was nie – doen dit vandag, almal is amper volbespreek.
Voor die tyd kry sy ’n bos blomme. By die restaurant bestel jy vonkelwyn. Nou ruk jy een van die volgende geskenke onder die tafel uit:



En die een op almal se wenslys die Valentynsdag:

Die res van die aand is in jou hande.

op valentynsdag soen ek n meisie lat haar tone kril en sy hou daar van wmah