Vanaand met David Kramer is ’n seldsame geleentheid om saam met David te kuier.

Hy sal ’n verskeidenheid liedjies sing en stories vertel wat hy oor die afgelope veertig jaar geskyf het. Alleen op die verhoog met sy kitaar en stories.

17, 18 Jan en 14 Feb om 20:40 by Die Boer in Durbanville.  Kaartjies kos R180 en is beskikbaar by 021 979 1911.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar