Bergpypie

Gladiolus cameus

Die bergpypie is ’n meerjarige knolplant wat inheems is aan die Suidwes-Kaap. Die blomme is swaardvormig en die dubbelkleurige blomme (pienk en rooi) verskyn in die lente.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply