Blom vernoem na vuvuzela

’n Nuwe blom wat in Suid-Afrika ontdek is, is vernoem na die vuvuzela.

Moraea vuvuzela is ’n bolplant en lid van die iris-familie. Dit dra ’n massa geel blommetjies wat saam in gelid beweeg as die wind waai.

Lewer kommentaar

Leave a Reply