Dymondia margaretae
Daar is net een Suid-Afrikaanse soort in dié genus en dit is vernoem na die dorp waar dit voorkom, Bredasdorp.
Dit is ’n plat plantjie. ’n Immergroen, kruidagtige meerjarige met klein blougroen blaartjies met piepklein geel blommetjies wat in die lente verskyn.
Die plant is redelik bestand teen droogte en is ’n uitstekende dekplant. Die plantjie moet goeie dreinering hê.


Lewer kommentaar