Elandsvy

Carpobrotus sauerae

Die elandsvy kom voor in Saldanhabaai en omgewing. Hulle is die grootste van al dié tipe immergroen grondrankers wat familie is van die suurvy.

Die blomme van die elandsvy is groot, satynagtig en donkerpienk van kleur. Die plant blom in die lente.

Die elandsvy dra ook eetbare vrugte.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply