Fuchsia

Daar is verskeie soorte fuchsias, maklik herkenbaar aan hul eiesoortige hangende blomme.

Fuchsias is ideaal vir skaduryke areas en ryk, vogtige grond.

Die snoei van die plant verbeter die blommedrag. Knip die punte van fuchsias om meer kompakte groei te verseker.

Fuchsia magellanica
Hierdie soort Fuchsia groei tot 4 meter hoog. Dit dra rooi en persrooi blomme in die lente en somer.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply