Alles vir jou Jp VA
My liefde was dood vir jare en jare
Ek het jou ontmoet en my liefde het verhelder
Jy is my hart en my bloed, jy maak my gelukig al baklei ons aanhoudend. Ek wil jou alles gee wat ek het ek wil jou alles wys. Wees myne vir ewig en altyd, wees lief vir my en gee my alles. Ek sal die see vir jou gee ek sal al die berge vir gou gee en ek sal die onmoontlk vir jou gee.
Al wat ek van jou soek is jou liefde en eerlikheid.
Jy is my lewe jp Ek sal jou nooit verloor nie ek gaan jou alles gee …
(Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za)