Klimop Gepubliseer deurRoekeloos 04/01/2016 Los kommentaar op Klimop Clematis brachiata ’n Houtagtige, meerjarige klimplant wat in KwaZulu-Natal en Gauteng voorkom. Die klimop dra massas klein, roomwit blomme wat lekker ruik in die somer. Die plant klim tot 5 meter hoog. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email