Namakwalandse madeliefie Gepubliseer deurRoekeloos 14/12/2017 Los kommentaar op Namakwalandse madeliefie Dimorphotheca sinuate Hierdie massas kleurplate in inheems aan die Namakwaland. ’n Laag groeiende eenjarige wat uitsprei en tot 300 mm hoog word. Die Namakwalandse madeliefie het oranje blomme wat in die laatwinter en lente verskyn. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email