Rooidisa / Trots van Tafelberg

Disa uniflora

Hierdie plantjie word streng beskerm en is die blomembleem van die Wes-Kaap.

Dit is ’n knolagtige meerjarige wat tot 600 mm hoog word.

Die mooi blomme is ’n helder karmosynrooi en verskyn in die laatwinter en lente. Hulle word tot 100 mm in deursnee.

(foto: Naoki Takebayashi)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply