Tritonia crocata
Die rooikalossie word in die Suid-Kaap aangetref. Dit is ’n knolplant wat tot 250 mm hoog word, met oranjerooi blomme wat in die lente verskyn.
Die rooikalossie hou van sanderige grond en baie water in die groeiseisoen.
(foto: Stan Sheb)

