Albuca altissima
Die kamiemie (of slymstok) is ’n bolplant wat inheems is in die Suidwes-Kaap. Dit word tot 1 meter hoog en dra wit blomme met groen strepe in die winter. Die blomme word in trosse bokant die blare gedra. Die blomme is ongewoon, met drie blomblare staan vorentoe en vorm ’n buis, terwyl nog drie die buis omring.
’n Ander Albuca-spesie lyk baie soos die kamiemie, behalwe dat dit 1,5 meter hoog word.
Gevestigde plante is met min tevrede. Al wat hulle soek is ’n sonnige hoekie in die tuin.
R328, South Africa
Wat maak ek met die plant nou dat dit klaar geblom het.